top of page

WORD 'N WONNIE
VANDAG!

GEANKER IN GOD
VANAF 1913 - NOU

INSKRYWINGINFORMASIE

 

• Kind se geboortesertifikaat. Indien dit nie ‘n “Unabridged” geboortesertifikaat is nie, moet dit asseblief so gou as moontlik ingehandig word. Dis nuwe departementele vereistes
 

• Kind se kliniekkaart
 

• ID-dokumente van beide biologiese ouers of wettige voog/de. Let asseblief daarop dat indien u geskei is, beide ouers nog steeds afskrifte van hul ID-dokumente moet inhandig
 

• Bewys van adres (nie ouer as 3 maande nie). Departementele vereistes is dat slegs ‘n munisipale rekening aanvaarbaar is as bewys van adres. Indien u huur, moet die eienaar van die eiendom, ‘n beëdigde verklaring aflê dat die eiendom by hom/haar gehuur word en ‘n afskrif van sy/haar rekening dan daarmee saamstuur. ‘n Afskrif van die huidige huurkontrak moet ook aangeheg word. Dieselfde geld ook vir wanneer u by iemand tuisgaan/loseer. Die adres op die aansoekvorm moet met die bewys van adres wat ingehandig word, ooreenstem

 

* GEEN afskrifte kan by die kantoor gemaak word nie.

|GRAAD 1 DEPARTEMENTELE INSKRYWINGS 
VOLG ASSEBLIEF DIE SKAKEL

|INLIGTING-EN INSKRYWINGSVORMS
GRAAD R - AKADEMIE

|INLIGTING-EN INSKRYWINGSVORMS
GRAAD 1

|INLIGTING-EN INSKRYWINGSVORMS
GRAAD 2 - 7 EN LSEN

LSWBS_Website_Backgrounds (12).png
LSWBS - WEBSITE VIDEOS (Logo) (7).png

|VOLG ONS OP
SOSIALE-MEDIA

  • LSWBS - WEBSITE VIDEOS (Logo) (5)
  • LSWBS - WEBSITE VIDEOS (Logo) (6)

ONS
FACEBOOK-BLAD

ONS
INSTAGRAM-BLAD

bottom of page